This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 4 to 16 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Gee n ander naam vir n seshoek.
Ek is n veelhoek met drie sye. Wat is ek?
Noem een vorm wat net n geronde sy het.
Hoeveel sye het n heptagoon?
Ek is n reghoek en al vier my sye is ewe lank. Watter vorm is ek?
Gee n ander naam vir n vyfhoek.
Ek is n veeloek met vier sye. Watter vorm is ek?
Hoeveel gelyke sye het n reghoek?
Gee n ander naam vir vorms wat twee afmetings het naamlik lengte en breedte.
Gee een naam vir n 2D-vorm met drie of meer reguit lyne.