This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 15 clues. Answers range from 3 to 19 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
'n Voorbeeld van 'n hulpwerkwoord
Sinonieme is woorde waarvan die betekenis verkil/dieselfde is
bv. is die afkorting vir _______
Die verkleiningsvorm van nooi
Teenoorgestelde geslag van held
'n Eienaam begin altyd met 'n _________
Die rangtelwoord vir 7 is ______
'n Bywoord beskryf gewoonlik die ____
'n ______ beskryf die selfstandige naamwoord (geen spasies)
Die oortreffende trap van dood
Die afrikaanse woord vir Lockdown
Suid-Afrika se staatspresident se van is _________
'n Ander naam vir Covid 19
As twee mense in 'n gesprek is, noem ons dit 'n ___________
Die teenoorgestelde van letterlik