This printable crossword puzzle on the topic of Figurative Language & Literary Devices has 14 clues. Answers range from 5 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die herhaling van dieselfde vokaal in ’n versreël
Die herhaling van dieselfde konsonante in ’n versreël
Hier word twee sake met mekaar vergelyk. Die woorde : soos, net soos en nes, word gebruik om te wys dat daar gemeenskaplike kenmerke tussen twee vergelykbare sake is
Stel twee sake wat met mekaar verband hou,gelyk aan mekaar, byvoorbeeld, Die bedrieër is ’n jakkals.
Die vermensliking van die natuur, lewelosevoorwerpe, diere en abstrakte begrippe.Menslike eienskappe word hieraan toegedig
Die woordgebruik waarmee ’n mens die teenoorgestelde sê van wat jy bedoel; omstandigheid of stand van sake wat die teenoorgestelde sê van wat ’n mens kon verwag het.
Beklemtoning deur oordoen, oorsê en oorvertel.
’n Stylfiguur waarin buitensporige, doelbewuste oordrywing gebruik word; om iets groter as wat dit werklik is, voor te stel, bv. Hulle het ons ’n berg koek gegee om te eet
Is ‘n vraag waarop geen antwoord verwag word nie, en wat aangewend word om ‘n bepaalde gedagte uit te hef. Dit word gebruik wanneer die sin in die vorm van ‘n vraag gestel word met die doel om aandag te trek. Dink jy dit was vir my lekker?!
Die voorstelling van klank (ook onomatopee) – die gebruik van woorde om die klanke wat hulle beskryf, te skep. Dit help ons om die geluid sintuiglik te ervaar. Bv. Tok-tok, kiep-kiep
Dit is die opskrif
'n Reël van 'n gedig.
'n Aantal reëls wat tussen tipografiese spasies staan.
ses reëlige strofe