This printable crossword puzzle on the topic of Figurative Language & Literary Devices has 20 clues. Answers range from 6 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
aa bb cc
abab
abba
abcb
aaa
abaabcbccb
Tweereëlige strofe
Driereëlige strofe
Vierreëlige strofe
Eerste agt versreëls vorm die
Laaste ses versreëls vorm die
Ons vergelyk twee dinge of sake met mekaar
Ons vergelyk twee dinge of sake direk met mekaar
Ons gee menslike eienskappe aan ‘n dier of voorwerp
Herhaling van die dieselfde medeklinker / konsonante
Stil bly is ook 'n antwoord
Die noem van 'n gedeelte vir die geheel
Ek het jou al 'n duisend maal gewarsku!
Dit word ook versagting genoem
Die borriegeur van die son