This printable crossword puzzle on the topic of Music has 11 clues. Answers range from 4 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Word vergelyk met die getik van 'n horlosie of hartklop.
Dit hou verband met die lengte van die note en het te doen met kort en lang klanke.
Verwys na die verandering in hoogte van klanke
Word geskep wanneer twee of meer stemme gelyktydig uitgevoer word, terwyl twee stemme mekaar aanvul en komplementeer of kontrasteer.
Verwys na die verdeling van musiek in verskillende dele om aan die musiek struktuur te verleen.
Verwys na die unieke klank van elke instrument
Verwys na die spoed waarteen musiek voorgedra word.
Verwys na die wyse waarop klanke uitgevoer word.
Verwys na die hardheid van klanke oftewel die volume van musiek
Verwys na die luim of bui van musiek
Verwys na die verskillende musiekgenres en na komponiste van musiek.