Gaswisseling Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Human Body Systems has 17 clues. Answers range from 5 to 20 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

'n Membraan wat die borsholte aan die binnekant uitvoer en die longe bedek
Die chemiese element by hemoglobien wat noodsaaklik is vir die vervoer van suurstof.
Die boonste deel van die tragea wat 'n belangrike rol speel by die voortbring van klank
Die soort epiteel wat die alveolusse van die longe uitvoer
Die vorm waarin die meeste van die CO deur bloed vanaf weefsels na longe vervoer word
Die vorm waarin hemoglobien CO in die bloed vervoer
Die spierplaat wat die borsholte van die abdominaalholte skei
Die silindervormige buis in die borsholte en wat versterk word met O-vormige kraakbeenringe
Die deel van die longe waar gaswisseling plaasvind
Die weefsel wat die luggange by die mens uitvoer
Die spiere wat tussen die ribbe voorkom en by die meganisme van asemhaling betrokke is
Die struktuur wat verhoed dat voedsel tydens die slukproses die tragea binnegaan
Die streek van die brein wat met die regulering van asemhaling gemoeid is
Die twee hoofvertakkings van die tragea
Die agterkant van die mond waar die Eusofagus en Tragea mekaar ontmoet
Die bloedvat wat suurstofryke bloed vanaf die longe na die hart vervoer
Die silindervormige buis aan die voorkant van die esofagus en wat versterk word deur C- vormige kraakbeenringe

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Dierevoeding

Crossword

Motorkar

Crossword

Die hart

Crossword

Tempramente

Crossword

Bywoorde

Crossword

Biologie Terme

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword