Dierevoeding Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 30 clues. Answers range from 4 to 20 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Afbreek van groot, onoplosbare molekules in voedsel na kleiner, onoplosbare molekules deur die toevoeging van water.
Die eindproduk van koolhidraatvertering.
Die kapillêre bloedvate vloei saam en vorm groter vene wat uiteindelik in die ..........................open.
Tipe vervoer wat energie en dikwels ook die hulp van draermolekules benodig aangesien dit teen die konsentrasiegradiënt plaasvind.
Die selle neem die voedingstowwe uit die bloed op en gebruik dit om nuwe selstrukture en verbindings op te bou.
Diere wat se voedselvoorkeure plante is.
Diere wat se voedselvoorkeure plante en vleis is.
Lang, buisvormige struktuur wat reg deur die liggaam strek.
Die eerste en kortste gedeelte van die dunderm.
Die middelste gedeelte van die dunderm
Die laaste en langste gedeelte van die dunderm.
Villus word omring deur 'n enkele laag ...........................
Die deel van die dikderm wat sakagtig is waarby die dunderm aansluit
DIe grootste gedeelte van die dikderm
Spieragtige orgaan waarvan die agterpunt aan die mondvloer geheg is.
Die speekselkliere wat onder die ore voorkom
Die speekselkliere wat onder die kake voorkom
Die speekselkliere wat onder die tong voorkom
'n Orgaan wat die gal berg wat in die lewer geproduseer word en dit vrystel.
Die proses waartydens daar van onverteerde reste in die vorm van feses, ontslae geraak word.
Sinoniem vir die voorkiestande
Sinoniem vir die kouproses
Voedsel word opgeneem en gaan die spysverteringskanaal binne.
Die eindprodukte van vertering word in die bloedstroom opgeneem.
Soliede, onoplosbare voedsel word deur fisiese en chemiese prosesse na eenvoudiger, oplosbare stowwe verander.
Die sagte verhemelte eindig in die ..............................
Op die oppervlak van die kolomepiteelselle kom mikroskopiese uitsteekseltjies, bekend as ......................voor
Handhawing van 'n konstante interne omgewing in die liggaam
Sinoniem vir suikersiekte
Die bestanddeel wat die immuunreaksie veroorsaak, word 'n .............. genoem

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

NW2 KW1 Aktiwiteit

Crossword

Absorpsie

Crossword

Matteus 1:1-17

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword

Sinonieme

Crossword