This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 13 clues. Answers range from 4 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Verskeidenheid van lewensvorme op aarde
Organismes met selle wat ware selkerne het
Die ryk in die vyfrykstelsel waaraan alle dierefilums behoort
Groepe waarin organismes verdeel word
Sweedse botanis wat alle lewende organismes in twee ryke verdeel het
Die vyfrykstelsel is voorgestel in 1969 deur ...
Afhanklik van dooie organiese materiaal vir voedsel
Spesies wat natuurlik in 'n bepaalde land voorkom
Die suikerbekkie os 'n voorbeeld van 'n .... spesie in Suid-Afrika
Plantagtige, outotrofiese organismes (besit chlorofil en kan fotosinteer)
Bakterieë word onder die ryk ... geklassifiseer
Formele wetenskaplike klassifikasie van organismes
Die ryk in die vyfrykstelsel waaraan giste, sampioene en skimmels behoort