This printable crossword puzzle on the topic of Ecology & Evolution has 22 clues. Answers range from 4 to 18 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Eenvoudige klassifikasiestelsels was hoofsaaklik gegrond op gedeelde _________ kenmerke.
Vader van taksonomie.
Stelsel waar twee woorde vir 'n spesienaam gegee word.
Vlak van klassifikasie na Ryk is...
Klassifikasiestelsel wat organismes in die volgende groepe plaas: Monera, Protista, Fungi, Plantae en Animalia.
Organismes met selle wat nie ware selkerne besit nie.
Organismes met selle wat ware selkerne besit.
Organismes wat hul eie voedsel, deur die proses fotosinteer, vervaardig.
Organismes wat van ander organismes afhanklik vir voedsel.
Organisme wat voed op dooie organiese materiaal.
Voedingswyse van ‘n organisme wat voed op dooie organiese materiaal.
Heterotrofiese organismes wat op dooie organiese materiaal leef en die komponente vrystel.
Ryk waaronder bakterieë geklassifiseer word.
Bakterieselle word omring deur 'n ____.
Fungi kan nie fotosinteer nie wat hulle besit geen _____ nie.
Protosoë is _________ protista.
Plantagtige protista.
Atleervoet word deur hierdie organisme veroorsaak.
Ryk waar die organismes slegs outotrofies is.
Homo sapiens
Homo is 'n voorbeeld van 'n _____-naam.
‘n Instrument om lewende organismes te klassifiseer.