Mikro-organismes Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Microbiology has 22 clues. Answers range from 5 to 30 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Sieteveroorsakende organismes wat binne-in die menslike liggaam leef.
'n Organisme wat 'n siekte van een gasheer na 'n ander versprei.
Bakterie wat soms in halfgaarvoedselprodukte en ongepasteuriseerde vrugtesap gevind word.
Waarvoor staan die afkorting MIV?
Een van die mees ernstigste siektes in Suid-Afrika en Afrika.
'n Organisme wat voedingstowwe van ander oganismes af kry ten koste van die gasheer.
Die gebruik van organismes om stowwe te vervaardig.
Die gebrek aan voldoende voedsel.
Die inval van 'n organisme deur 'n patogeen.
Behandeling van nie-ernstige malaria.
Hoe kan TB verhoed word?
Voorbeeld van 'n bakterie wat oorgedra word tydens seksuele omgang.
Organismes met 'n ware kern.
Ultra-mikroskopiese mikro-organisme.
Swamme verkies om in _____________, vogtige plekke te groei.
Die malariaparasiete word oorgedra deur die __________________-muskietwyfie.
Die aanvanklike simptome van malaria wat dit moeilik maak om te diagnoseer.
'n Skadelike mikro-organisme wat deur water oorgedra word.
Besmette eiers en halfgaar hoender dra hierdie skadelike mikrobe oor.
Virus wat versprei omdat hande nie gewas word nadat 'n baba se doek omgeruil word nie.
Dra ________________ indien daar met 'n persoon gewerk word wat bloei om MIV te voorkom.
Kontaminasie van VIGS kan deur geslagsomgang plaasvind, beskerm jouself deur ______________ te gebruik.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Geskiedenis

Crossword

Geskiedenis

Crossword

Lewensprosesse

Crossword

Voedselwebbe

Crossword

Biotiese faktore

Crossword

MIKROORGANISMES

Crossword

TAKSONOMIE

Crossword

FOSSIELE

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword