This printable crossword puzzle on the topic of Microbiology has 11 clues. Answers range from 7 to 20 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Entstof teen pokke ontwikkel
Weefsel in vaatplante wat vorm om wonde toe te stop
Interne immuunstelsel om teen mikro-organismes te beskerm.
'n soort witbloedsel
proses waardeur fagosiete antigene verswelg.
biologiese naam van klem-in-die-kaak
Bakteriee wat teen alle bekende antibiotika bestand is.
middels wat mikro-organismes vernietig
Antibiotika wat inmeng met ensiemwerking tydens metaboliese prosesse.
HOrmoon wat deur die pankreas afgeskei word om suikervlakke in bloed te beheer.
Proteien wat vir die behandeling van VIGS gebruik word.