Voedselwebbe Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Ecology & Evolution has 10 clues. Answers range from 3 to 18 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Vervaardig hulle eie voedsel.
Hierdie diere eet produsente.
Diere wat slegs plantmateriaal eet.
Diere wat slegs vleis en ander diere eet.
Diere wat plant- en dieremateriaal eet.
Hulle is mikro-organismes en fungi wat dierereste en dooie plant- en dieremateriaal afbreek sodat die voedingstowwe na die grond kan terugkeer.
Alle energie is hiervan afkomstig.
Wanneer energie van een organisme na 'n ander oorgedra word.
Wanneer diere en plante afhanklik is van mekaar.
Die verband tussen plante en diere as gevolg van hulle behoefte aan kos.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Maniere van boer.

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword

lewensorientering 2

Matching Quiz

Lewensprosesse

Crossword

Biome

Crossword

Biotiese faktore

Crossword

Wat is.....

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword