This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 3 to 9 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
‘n Plek waar jy veilig is teen slegte weer of gevaar.
Die plek waar ‘n plant of dier lewe.
Diere wat ander diere vang en eet.
Om van iets af weg te kom.
Watter habitat het die volgende: Baie grasetende diere, soos impalas, buffels en sebras.
Watter habitat het die volgende: Kleiner diere soos apies, bosvarke, bosbokke en duikers. Hulle eet die blare, vrugte en sade wat uit die bome val.
Watter habitat het die volgende: Voëls, soos die visarend, vang visse wat in die rivier leef. Diere soos krokodille, eet diere wat by die rivieroewer kom water drink.
Watter habitat het die volgende: Baie soorte visse, seeskilpaaie, robbe, walvisse en dolfyne leef in die habitat.
Diere het veilige plekke nodig om _________ te kry en vir hulle te sorg.
Diere het kos en __________ nodig.