This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 14 clues. Answers range from 3 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wie was die eerste inwoners in Noord-Amerika?
Watter diere het die Clovi's gejag?
Waarmee is die Great Serpent Mound bedek?
Hoeveel meter is die Great Serpent Mound?
Wat het die mandjiemense gemaak?
Waarvan is die mandjies gemaak?
Waar het die mandjiemense gewoon?
Met wat is die mandjies versier?
Die mandjiemense is ___ van die Pueblo-Indiane.
Die Paleo-Eskimo's het ____ as klere gedra?
Watter dier soorte het die Paleo-Eskimo's gejag?
Watter soort diere is op die vlaktes gejag?
Waar is hase gejag?
Die mense van ____ het walrusse en robbe gejag.