This printable crossword puzzle has 10 clues. Answers range from 3 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Hoeveel van elke soort dier het Noag in die ark laat ingaan? (Gen 6:19)
God het twee ligte gemaak. Wat word die lig vir die nag genoem? (Gen 1:16)
Wat word die lig vir die dag genoem? (Gen 1:16)
Wat is die laaste boek van die Bybel?
Vir wie moes Abraham gaan offer het? (Gen 22:2)
Jakob en .............. (Gen 25:27)
Watter soort dier het Simson doodgemaak toe hy nog Jonk was? (Rigters 14:6)
Josua en die volk moes om hierdie stad loop? (Josua 6:1-5)
Sy het gehelp om die twee verkenners weg te steek. (Josua 2:1-8)
Ek het Psalm 23 geskryf? (Ps 23)