This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 4 to 17 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
C.J. .......... het die woorde van Die Stem van Suid-Afrika geskryf.
Ds. M.L. .......... het die musiek vir Die Stem van Suid-Afrika geskryf.
By watter monument is 'n afskrif van Die Stem van Suid-Afrika begrawe?
Die Slag van .......... word met die ligstaal op die Senotaaf op 16 Desember herdenk.
Wat is die naam van die huis waarin die woorde van Die Stem van Suid-Afrika geskryf is?
Wat is die naam van die huis waarin die musiek vir Die Stem van Suid-Afrika geskryf is?
Wat is die naam van Die Stem van Suid-Afrika in Engels? The...
Wat word Suid-Afrika se nuwe volkslied genoem?
Hoeveel volksliedere het Suid-Afrika gehad na demokrasie?
Hoe oud is Die Stem van Suid-Afrika in 2018?