Diere Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Animals (General) has 20 clues. Answers range from 3 to 17 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Wat is die grootste dier wat op land leef?
Watter wilde dier het 'n baie lang nek?
Watter wilde dier met baie swart kolle of sy vel?
Watter dier maak 'n snaakse 'ribbit' geluid en kan op land of in water leef?
Wat is n vroulike hoender?
Die grootste van al die katte.
'n Dier wat in die water swem en hou van gaap.
'n Groot voël wat vinnig hardloop.
Die grootste dier wat in die see leef.
'n Reptiel wat van kleur kan verander.
Hierdie dier hou van snork.
Watter dier wil katte altyd jaag?
'n Baba hoender.
'n Kat wat blitsvinnig kan hardloop.
'n Dier met wit en swart strepe.
'n Voël wat in die aand wakker is.
Wat is die naam van die grootste wildtuin in Suid-Afrika?
WOOF!
'n Manlike skaap.
BOGGOM!

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Blokkiesraaisel

Crossword

Diere

Crossword

Diere

Crossword

Natuurwetenskap

Crossword

Diere

Crossword

Wildtuin

Crossword

Animals of Diere

Crossword

Plante en Diere

Crossword

DIERE

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword