DIERE VAN DIE NASIONALE KRUGERWILDTUIN BLOKRAAISEL Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Animals (General) has 13 clues. Answers range from 5 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Watter voël kan slange van tot 2 meter lank doodskop?
Watter voël is die swaarste vlieënde voël in Suid-Afrika en weeg soveel soos 'n graadeentjie?
In watter karnivoorspesie paar net die alfamannetjie en wyfie in die groep?
Watter bokke weeg ongeveer 3 kg en is 40 cm lank?
Watter alleenlopende nagdier storm agteruit om 'n aanvaller af te skrik met penne wat weerhake in het te ratel?
Watter bedreigde voëlspesie begin eers broei op die ouderdom 4-6 jaar en het 'n lang inkubasieperiode van 40 dae?
Wat is die grootste Afrika-antiloop? Dit is vaalbruin van kleur met wit strepe aan die sye.
Watter aasdier kan teen 50 km per uur hardloop en kan tot 70 km per nag ver soek vir kos? (Dit is meer as 150 keer om 'n rugbyveld!)
Watter manlike dier se kop is ingeduik aan die kant en leef apart van die koeie en kalfies in klein groepies?
Watter nagdier, wat van insekte en muise lewe, draai sy agterstewe na sy aggressor en gebruik sy anale kliere om hom met 'n onwelriekende afskeiding te verdedig?
Watter dier is die enigste soogdier wat nie kan swem nie, omdat hy nie sy kop bo die water kan uitkry nie?
As wat staan die Lichtenstein-hartbees ook bekend?
Watter voël gebruik dieselfde nes oor en oor? Hulle kan hul prooi in die lug gryp nadat hul dit laat val het. Hulle woon ook langs mere, riviere en damme regoor Afrika, Suid van die Sahara

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Diere Blokraaisel

Crossword

Diere

Crossword

Diere

Crossword

Diere

Crossword

Lea en Ragel

Crossword

Bywoorde

Crossword

ee-woorde

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword