Sosiale Wetenskappe Graad 5 : Hersieningsopdrag Kwartaal 3 Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 15 clues. Answers range from 4 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Hoe warm of hoe koud iets is.
Reën en sneeu is albe vorme van neerslag. Noem nog een.
Wat is die voorwerp wat water kan pomp as die wind baie waai?
'n ___ word gebruik om reënval wat op 'n plek val te meet.
Temperatuur word gemeet in grade ____.
Hierdie gebied het winters wat warm is en dikwels baie somerreënval.
Watter seisoen sal dit in Desember vir Suid-Afrika wees?
Hierdie gebied is winderig en kry dikwels winterreënval.
____ plantegroei is plante, bome en gras wat self groei en nie deur mense geplant is nie.
'n Soort vetplant.
Hierdie blom oorleef baie warm en droë somers, maar het reën in die winter nodig.
Windrigting word met 'n ____ gemeet.
Hierdie bome kan lank sonder water gaan.
As dit reën, sal jy met hierdie vervoermiddel skool toe kom.
'n Soort dier wat mens dikwels in 'n savannah gebied kry.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Diere Blokraaisel

Crossword

Diere

Crossword

Bybelvasvra

Crossword

GEVAARLIKE LOPIES

Crossword

Biome

Crossword

ABIOTIESE FAKTORE

Crossword

Bywoorde

Crossword

Skatejag

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword