This printable crossword puzzle on the topic of Ecology & Evolution has 17 clues. Answers range from 4 to 17 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die studie van die aarde en al die interaksie van organismes met hulle fisiese omgewing en met mekaar.
Dit is ‘n afgebakende gebied met al die biotiese en abiotiese komponente wat in wisselwerking met mekaar is.
Die biosfeer is die deel van die aarde en atmosfeer waarin lewende organismes voorkom.
‘n Streek met ‘n spesifieke klimaat wat geskik is vir spesifieke plant- en dierspesies.
Land biome.
Nie-parasietiese plant wat vir meganies steun op die takke van bome groei bv. Orgideë.
Hoë reënvalstreek met 'n dik vrugbare humuslaag.
Streek waar euphorbia en spekbome voorkom.
DIe grootste bioom in Suid-Afrika wat bekend is vir die Groot 5.
Streek waar die bloukaanvoël en winterryp voorkom.
Grootste deel van die plantegroei van hierdie bioom het klein blaartjies.
Bolle en knolle onder die grond.
Plante wat slegs in 'n sekere gebied voorkom, en nêrens anders nie.
Plante wat natuurlik in ‘n gebied voorkom.
Namakwaland kom in hierdie streek voor.
Semi-woestyn met bakoorjakkelse.
Gebiede waar varswater en seewater ekostelsels bymekaar kom.