Plantorgane wortels Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Plants & Botany has 14 clues. Answers range from 5 to 16 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Een van die hooffuksies van wortels is om die plant te _______.
Wortelstelsel waarvan die hoofwortel kan onderskei word.
Hoofwortel kan nie onderskei word nie.
Wortels wat uit ander wortels groei.
Beskerm die groeipunt.
Wortelmussie se ander naam.
Nuwe, donker, ongedifferensieerd selle kom in hierdie streek voor.
Nuwe selle word in hierdie streek langer.
Streek waar wortelhare by die epidermis voorkom.
Streek waar sywortels begin groei.
Inwendige streek van die wortel wat parenchiem- en endodermisselle bevat.
Deel van die sentrale silinder waaruit sywortels groei.
Kurkstrokies teenwoordig by endodermis wat die opneem van water beheer.
Vorm van xileem in die vaatbundel.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

BTW

Crossword

Mikro-organismes

Crossword

minerale en mynbou

Crossword

lewensorientering

Crossword

Lewensprosesse

Crossword

Biome

Crossword

ABIOTIESE FAKTORE

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword