This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 11 clues. Answers range from 5 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Anker plant in grond
Ondersteun en dra blare,blomme en vrugte
Absorbeer sonlig vir energie
Blomme produseer ___________ en saadknoppe om sade te vorm waarvan nuwe plante kan groei.
Die kop bevat _______ soos die oë, neus en ore.
Help om te balanseer, in bome te beweeg, prooi dood te maak , vlieë weg te jaag ensovoorts.
Diere gebruik dit om te stap, te hardloop te klim of te swem.
Alle diere het ____________ wat hulle help in hul omgewing te oorleef.
'n Baie harde skelet aan die buitekant.
Elke struktuur het 'n spesifieke _______
• Diere se strukture kan ___________ of anders lyk, afhangend van waar hulle woon.