This printable crossword puzzle on the topic of Ecology & Evolution has 10 clues. Answers range from 3 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
'n Habitat is die _____ waar 'n plant of dier lewe.
Daar is verskillende tipes habitatte soos _______, bos, riviere en see.
Diere moet 'n habitat hê vir kos, _____ 'n plek om te skuil.
'n Vis se habitat sal of in die see of in 'n ____ wees.
Waar of onwaar, mense het nie habitatte nie?
Die aarde het baie habitatte vir die klomp verskillende ________ dinge wat daar bly.
n Organisme se _________ habitat het alles wat dit nodig het om te lewe.
Party diere en plante se habitat is 'n ______ of grot omdat hulle koeler, skaduryke areas verkies.
Waterplante kom gewoonlik naby riviere, mere of ___________voor
Party diere gebruik hul habitat om van _____ af weg te kom