This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 12 clues. Answers range from 6 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Nie ‘n plek vir seuns nie.
Sal nie vir ‘n man pas nie.
‘n Houer om iets spesifieks in gaar te maak.
Die vrou se van VOOR haar troue.
Regte tyd om te eet.
Volwassenes behoort nie daar te slaap nie.
Doen dit as jy iemand se lewe red.
‘n Manlike persoon sal dit dra.
‘n Opening in harde klip.
Swem in die see.
Slaapplek vir 'n troeteldier.
Bêreplek vir jou klere.