This printable crossword puzzle on the topic of World History (General) has 13 clues. Answers range from 5 to 18 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die oorspronklike inwoners van Australië
Haat van Jode.
Die segregasiestelsel in 1948 deur die Nasionale Party Regering in Suid-Afrika ingevoer.
`n Lid van die mense wat Indo-Europese tale praat. Hitler het term verkeerdelik gebruik om sekere tipes Germaanse mense te bedoel- blonde hare en blou oë.
Absorpsie en integrasie van mense in die gewoontes, houdings en lewenswyse van die dominante groep.
Ekstreme gewelddadige dade, veral die fisiese besering behels.
Uitmaak om boos en sleg te wees. Dit is aan die Jode gedoen.
Die wetenskap van menslike bevolking te verbeter deur beheerde teel vir gewenste menslike eienskappe
Die sistematiese dood van een groep mense gedwing word om te bly
`n Gebied in `n stad waar `n spesifieke groep mense gedwing word om te bly.
Vals of nie suiwer wetenskaplik nie.
Geloof in die meerderwaardigheid van `n spesifieke ras; vooroordeel hierop gebaseer
Duitse woord vir ‘ryk’