This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 9 to 18 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die mense van `n spefieke plek of land
Die getal mense van `n spesifieke plek of land
Die koers waarteen baba`s gebore word .
Die koers waarteen mense sterf .
Die verwagting hoe lank mense van `n spesifieke plek sal leef .
Te veel mense in `n gebied of land
Hoe yl of dig die mense in `n spesifieke plek bly of woon .
Baie hoe geboue veral in stede
Lande wat tegnologies en ekonomies sterk is ________________ lande
Lande wat nog besig is om te ontwikkel is ...................lande.