This printable crossword puzzle on the topic of US Government & Constitution has 10 clues. Answers range from 3 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Al die mense van 'n land het die reg om te stem.
in 1994 was dit Suid-Afrika se eerste demokratiese ....
Voorbeeld van 'n politieke party
Mense van 'n land word .... genoem
Verkiesings word elke .... jaar gehou
Politieke partye maak .... sodat mense vir hulle sal stem
Op stemdag kry elke kieser 'n ....
Voor 1994 was Suid-Afrika deur die .... Party regeer
Mense het teen die ....regering geveg.
'n Politieke Party is 'n groep mense wat .... idees het.