GESKIEDENIS gr 7 Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of World History (General) has 19 clues. Answers range from 4 to 23 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die simboliek van die Vredesmonument by Vereeniging
1902 TOT 1910
Wanneer kom die Unie van Suid-Afrika tot stand.
Suid-Afrika se eerste Eerste Minister met Uniewording in 1910
In 1914, tydens die Eerste Wêreldoorlog veg Engeland teen Duitsland. Duitsland was in beheer van Suidwes-Afrika (nou Namibië). Genl. Louis Botha en Jan Smuts, het saam met Engeland teen Duitsland in Suidwes geveg.
Tydens die rebellie was baie Afrikaners soos wie in opstandig want hulle wou nie teen Duitsland veg nie en ook nie saam met die Engelse nie. Die Anglo-Boereoorlog was nog te vars in hulle geheue.
Baie rebelle is gevange geneem en na interneringskampe gestuur. Sommige rebelle, veral die leiers is ter dood veroordeel en tereggestel
1919 –1922
Die prys van goud en diamante het ook drasties gedurende die Eerste Wêreldoorlog gedaal. Dit het die land ekonomies laat swaar kry. Talle mynwerkers is afgedank in (jaar).
In (jaar) word Suidwes Afrika aan die Unie van Suid-Afrika as ʼn mandaat toegeken
Depressie breek oorsee uit en groot droogtes volg in die Suidpunt van Afrika
Watter party is in 1948 gestig?
Die Nasionale Party het ʼn beleid van (apartheid) begin volg.
Wie het in 1965 oornag internasionaal bekend geword toe hy in Suid-Afrika die eerste hartoorplanting in die wêreld op ‘n mens gedoen het.
Dr H.F. Verwoerd het ʼn referendum uitgeroep om te stem vir of teen ʼn republiek. Wanneer het Suid Afrika ‘n republiek geword?
Wie word verkies as ons eerste staatspresident?
Wanneer word Suidwes-Afrika onafhanklik en word vernoem na Namibië?
ANC
Die ANC het die verkiesing gewen en op (datum) is Nelson Mandela ingehuldig as staatspresident van Suid-Afrika.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Ek as voortrekker

Crossword

Geskiedenis Taak

Crossword

Vrystaat

Crossword

SW - Geskiedenis

Crossword

Eerste Clue

Crossword

Drama elemente

Crossword