Nasionale vakansiedae Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Other Holidays & Seasons has 13 clues. Answers range from 7 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Hierdie dag herinner ons aan die Sharpeville-menseslagtng in 1960
Dit is die herdenking van die eerste demokratiese verkiesing.
Dit is 'n dag om te fokus op die oorkoming van konflikte uit die verlede en die bou van 'n nuwe nasie.
Op hierdie dag gedenk ons die diversiteit van mense en kulture in Suid-Afrika.
Die eerste dag van die nuwe jaar.
Op hierdie dag gedenk ons kinderregte.
Hierdie dag herdenk die opstand van 20 000 vroue teen die paswette van 1956.
Hierdie dag vier die Afrikalande se bevryding van Europese kolonialisme.
Ons gedenk Suid-Afrika se mees geliefde seun.
Die eerste dag van die nuwe jaar.
Ook bekend as Mei dag
Hierdie dag het sy oorsprong by die opstande van skoliere in Junie 1976 in Soweto.
Ons vier die dag om die geboorte van Jesus Christus te herdenk.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

BTW

Crossword

Ek as voortrekker

Crossword

Die Skepping

Crossword

afrikaans is pret

Crossword

DF Blokkiesraaisel

Crossword

Ons Sonnestelsel

Crossword

Feeste:

Crossword

Bywoorde

Crossword

Drama elemente

Crossword