This printable crossword puzzle on the topic of Astronomy & Space has 11 clues. Answers range from 3 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wat word die eerste planeet in ons sonnestelsel genoem?
Hierdie is bekend as 'n groot ster wat vir ons lig en hitte gee.
Die enigste planeet waar lewe moontlik is
Dit staan bekend as die "rooi planeet"/
'n Persoon wat opgelei is om in die ruimte te reis.
As iets om sy eie as draai.
Hierdie is tussen Mars en Jupiter. (Rotsagtig)
Die naam van die eerste mens op die maan.
Die sesde planeet vanaf die Son
Dit roteer om die Aarde.
Die tweede planeet in die sonnestelsel.