This printable crossword puzzle on the topic of Astronomy & Space has 11 clues. Answers range from 3 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
die son en al die voorwerpe wat daaromheen beweeg
die ster in ons sonnestelsel
`n enorme bal brandende gas in die ruimte
`n groot voorwerp wat om die son wentel
die pad van een voorwerp in die ruimte om `n ander, soos die pad van die aarde om die son
`n soliede rotsagtige liggaan wat om `n planeet wentel
stukke rots wat om die son wentel
die laag gas rondom `n planeet of ander voorwerp in die ruimte
die draaibeweging van `n voorwerp om sy eie as
deur ons oë te gebruik
onsigbare golwe wat hemelliggame afgee, baie soos, maar tog verskillend van, liggolwe