This printable crossword puzzle on the topic of Astronomy & Space has 10 clues. Answers range from 4 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
‘n Groep sterre wat ‘n herkenbare patroon in die hemelruim vorm.
Help mens om sterre op te spoor en te __________ bepaal.
Daar is 12 konstelasies, die tekens van die __________.
In die somer word die hemelruim oorheers deur die konstellasies __________ .
In die winter word die hemelruim oorheers deur die konstellasies ___________ .
Die kleinste konstellasie is die ____________.
Ander naam vir die suiderkruis ____.
Die Suiderkruis het vir die boere die begin van die _________________ aangedui.
Konstellasie wat met sterk man of jagter geidentifiseer word.
Word gebruik om sterrekundiges te help om astronomiese voorwerpe te identifiseer en te vind. Helder sterre word aangedui op ‘n sterrekaart met _________________.