Fotosintese. Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Plants & Botany has 20 clues. Answers range from 3 to 16 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die proses wat plante gebruik om hulle eie voedsel te vervaardig.
Groen plante kan gelyk gestel word aan wat?
Plante verander ligenergie van die son in......
In watter deel van die plant vind fotosintese plaas?
..... is die groen stof in blare wat plante gebruik om sonlig vas te vang.
Plante gebruik watter energie om voedsel te produseer?
Watter deel van die plant absorbeer water en voedingstowwe?
....... is die oplosmiddel in alle lewende dinge.
Water verskaf ......... sodat die plant regop kan bly.
Die plant absorbeer ........ deur die klein gaatjies in die blare
Grond verskaf ......... en water wat noodsaaklik is vir fotosintese.
Die energie verdeel die water in ......... en koolstofdioksied.
Suurstof word in die ..... vrygestel.
....... word saam met koolstofdioksied gebruik om glukose te maak.
Ander naam vir glukose?
Sodra die suikers die dele bereik waar dit benodig word, word die suikers omgeskakel in?
Teenoorgestelde proses van fotosintese?
Tydens selrespirasie word glukose omgeskakel na ?
Glukose + ____________________ = koolstofdioksied + water + energie
'n Mens se liggaam word vergelyk met 'n?

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Energie

Crossword

Lewens

Crossword

Voedingstowwe

Crossword

Fotosintese

Crossword

lewensorientering 2

Matching Quiz

Fotosintese.

Word Search

FOTOSINTESE

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword