Sweiswerk & Metaalbewerking_SOS3 Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 14 clues. Answers range from 5 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Wat sal jy dra as jy plate met skerp rante moet hanteer?
Wat sal jy dra om jouself te beskerm teen giftige gasse in die lig?
Wat bekerm jou teen ultravioletstrale van die boogvlam?
Hierdie gereedskap gebruik jy om lang lengtes mee te meet.
Word tesame met die bolpenhamer gebruik vir warm of koue smeewerk.
Watter metaal word die meeste gebruik?
Hierdie metaal is hard en bros en breek maklik as dit geslaan word met 'n hamer.
Word gebruik in die vervaarding van eetgery soos messe, vurke en lepels.
Hou die elektrode vas gedurende sweising.
Wat gebruik jy om die sweislopie skoon te maak nadat slak verwyder was?
Kap die slak daarmee af nadat daar gesweis was.
Word saam met suurstof gebruik gedurende gassweising.
Die kleur van die suurstofsilinder.
Meet die hoeveelheid gas wat in die silinder is, asook die druk van die gas wat vloei.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Mikro-organismes

Crossword

Dis koud en nat

Crossword

minerale en mynbou

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword