W a t e r b e s o e d e l i n g Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Environmental Science has 14 clues. Answers range from 4 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Dit besoedel die see en beskadig die see lewe
Hierdie seedier vrek as hulle plastieksakke vreet
Chemikalieë wat gebruik word om plante beter te laat groei.
Chemikalieë wat gebruik word om insekte dood te maak
Menslike afval wat in die toilet afgespoel word
'n Siekte wat jou ontlasting baie los en waterig maak.
Soliede toiletafval
'n Siekte wat deur kieme in menslike ontlasting veroorsaak word
Hierdie seedier verwar plastieksakke met jellievisse
Robbe en Pikkewyne raak verstrengel daarin
Stowwe soos OLIE en PLASTIEK
Stowwe soos SEEP en KUNSMIS
As ons water met hierdie metaal drink, kan dit die brein en niere ernstig beskadig
Dit verlaag die suurstofvlakke van die water.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Mikro-organismes

Crossword

AFRIKAANS SPORT

Crossword

Geskiedenis

Crossword

minerale en mynbou

Crossword

Hersiening

Crossword

MIKROORGANISMES

Crossword

Periodieke tabel

Crossword

Drama elemente

Crossword