This printable crossword puzzle on the topic of Economics & Business has 10 clues. Answers range from 6 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Dit word gebruik om die gemak en spoed waarmee beleggers 'n belegging in kontant kan omskep te beskryf.
Versameling van beleggings wat bestaan uit aandele in verskillende maatskappye
Wanneer 'n maatskappy 'n gedeelte van sy eienaarskap verkoop noem ons dit 'n _______
Dit word gebruik om publiek se geleende kapitaal in te samel?
Dit is dieterm wat gebruik word vir geskenke in die vorm van aandele
Dividende word aan hierdie tipe aandeelhouers uitbetaal voordat enige ander aandeelhouers hulle sin ontvang.
Tipe voorkeuraandeel wat oor 'n sekere tydperk teruggekoop word na keuse van maatskappy
Hierdie tipe aandeel ontvang slegs dividende wanneer wins gemaak word
Term wat gebruik word vir die opbrengs op belegging in aandele.
Die tipe rente wat minder opbrengs gee op 'n belegging.