Leereenheid 3.1 Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Anatomy has 20 clues. Answers range from 3 to 18 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Tipe bewustheid wat die vermoë van stafies en keëltjies om lig te identifiseer veroorsaak
Een van die 3 basiese okulêre motoriese vaardighede
'n Tipe oog beweging (Engels)
Kondisie wanneer 'n persoon 'n oooraktiewe mediale rectus het wat lei tot inwaartserotasie van die oog.
Sportsvisie verbeter watter tipe balans?
Vermoë van oog om vinnig/ akkuraat by verandering van voorwerpe se afstand aan te pas
Tiper persepsie wat gebruik word om afstand tussen 2 voorwerpe korrek te skat
Voltooi: Vision- Decision - ?
Tipe geheu wat gebruik word om dit wat gesien is te herroep nadat voorwerpe verwyder is.
Beweging van beide oë na mekaar om enkele beeld te registreer
Ander woord vir bysiende
Ander woord vir Hyperopia
Vermoë van beide oë om akkuraat op 'n voorwerp van 'n afstand te fokus en vinnig hierdie fokus van een beeld na 'n ander te verander sonder om fokus/ beeld te verloor.
Tipe balans wat in klinieke plaasvind
Hoeveel persent optiese senuwee gaan na die balanssentrums van serebellum en serebrum
Term vir wanneer die druk in die oog te hoog word en verloor van visie veroorsaak
Tipe toets naby en verstatiese visuele skerpheid/ kleur/ diepte persepsie en refraksie
Eerste deel van die oog waardeur lig beweeg
Tipe visie waar 'n persoon die vermoë het om maklik en duidelik te sien by 20-30cm
Die vermoë om 'n persoon se hande en oë gelyktydig te gebruik

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Sleutelwoorde

Crossword

Drama terme

Crossword

LO

Crossword

NW en Teg

Crossword

mikroskoop

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword

PSW 3

Crossword