Selle as die basiese boustene Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Cell Biology has 20 clues. Answers range from 3 to 21 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Wat gebruik ons om selle te observeer?
Wat laat toe dat sekere stowwe in of uit die sel beweeg?
'n Vloeistof waarin die chemiese prosesse (metabolisme) kan plaasvind.
Wat bevat die genetiese kode waarvolgens 'n sel reproduseer?
Die kern van die sel.
Die strukture sluit die mitochondria en vakuool in.
Hierdie gee vorm aan die plantsel en bied beskerming.
'n Tipe sel met geen vaste vorm.
'n Tipe sel met 'n groot vakuool wat by dra tot die vorm van die sel.
Hierdie organelle kom net in groen plante voor.
Selle wat aangepas is om spesifieke funksies te verrig.
Selle met die vermoe om te ontwikkel in verskillende tipes selle.
Selle wat beweging moontlik maak.
Hierdie selle vervoer elektriese impulse.
Selle wat suurstof regoor die liggaam vervoer.
'n Klomp selle wat saam funksioneer vir 'n spesifieke doel.
'n Klomp stelsels wat saam funksioneer.
'n Klomp weefsels wat saam funksioneer.
'n Klomp organe wat saam funksioneer.
Die organelle verantwoordelik vir respirasie in selle.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Wiskunde

Crossword

Versamelname

Crossword

TAKSONOMIE

Crossword

Mitose

Crossword

Biologie Terme

Crossword

Plantweefsel

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword