This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 14 clues. Answers range from 5 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Meetkunde, hoek wat 180 vorm
Meetkunde, hoeke wat Z vorm
Meetkunde, hoeke wat saam 360 vorm
Meetkunde, hoeke wat 'n F vorm
Meetkunde, hoeke wat 'n U vorm
Meetkunde, wanneer al die hoeke en sye van twee vorms dieselfde is
Data, die getal in die middel
Data, die getal wat die meeste voorkom
Data, diagram met stawe uitmekaar
Data, diagram wat met grade werk
Algebra, die letter
Algebra, die getal voor die letter
Algebra, die getal bo die letter
Algebra, mag slegs hierdie terme