LEWENSORIëNTERING GRAAD 12 Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 16 clues. Answers range from 4 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Fisiese, geestelike of emosionele eise wat veroorsaak word deur druk wat op jou geplaas word.
Dis ernstig en word gou 'n krisis.
'n Siekte, situasie of toestand wat lank aanhou?
Goed wat stres veroorsaak?
Kwaadwillige toebring van verbale of fisiese pyn
Tye wanneer ernstige probleme of gevaar in jou lewe ervaar word.
'n Gevoel of toestand van ongemak
Die eienskappe wat 'n persoon se karakter vorm
Die gebruik van oorreding of dreigemente om iemand oor te haal of iets te doen
Erge hoofpyn wat met naarheid en sigprobleme gepaard gaan
Ontwillekeurige spiersametrekkings in die gesig
Onwillekeurige herhaling van die eerste letters van woorde en sukkel om woorde te sê
Stres wat 'n oorlewingsmeganisme is; positiewe stres
Geestelike, emosionele of fisiese pyn;negatiewe stres
Verandering van een situasie of fase na 'n ander
Om fisies of emosioneel seer te kan kry; risiko te loop

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Armoede

Crossword

Voedingstowwe

Crossword

Leereenheid 3.1

Crossword

Konflik

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword

PSW-sleutelwoorde

Crossword