Matteus 1:18-25 (bladsy 1 van 2) Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 16 clues. Answers range from 4 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Gesistematiseerde verhaal van iets wat in die verlede werklik plaasgevind het.
Plaasgevind, voorval, geskied.
Proses van dink.
Bevrug, verwagtend om 'n kind te baar.
Staat van vernedering, oneer.
Sonder om aandag te trek.
Oortreding van die wet van God.
Persoon wat verloof is; aanstaande.
Laat eindig, afbreek.
Om te beplan.
Te voorskyn kom, jou vertoon.
Laat ontstaan, in die lewe roep.
Groep mense wat 'n duidelike besef van saamhorigheid besit.
Red, bevry van sonde, van die verdoemenis, van die geestelike dood.
Verwesenlik, voldoen aan, bevredig.
''before" in afrikaans

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Blokkiesraaisel

Crossword

Geskiedenis

Crossword

Bywoorde

Crossword

mikroskoop

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword