This printable crossword puzzle on the topic of Cell Biology has 12 clues. Answers range from 4 to 16 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Persoon wat selle ontdek het deur na kurk te kyk.
Persoon wat selkerne waargeneem het.
Die lens waarteen jy jou oog plaas en wat die voorwerp wat waargeneem word, vergroot.
Hou die lens van die oogstuk en die objektiewe, die korrekte afstand van mekaar af.
Komponent waarop die objektiewe gemonteer is.
Deel van die mikroskoop wat gebruik word om ’n duidelik beeld van die voorwerp te verkry.
Laat die tafel op en af beweeg.
Hou die mikroskoopskyfie vas.
Die stewige voetstuk wat die mikroskoop ondersteun.
Weerkaats lig opwaarts deur die opening in die verhoog.
Deel van die mikroskoop wat die hoeveelheid lig vanaf die ligbron beheer.
Lense wat gebruik word om die beeld van die voorwerp te vergroot.