This printable crossword puzzle on the topic of US Government & Constitution has 10 clues. Answers range from 5 to 19 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wat word die inwoners van die land genoem?
Die groep mense wat die land regeer?
Die hoogste hof oor grondwetlike sake?
Die hoogste verkose beraadslaende orgaan van demokratiese regstaat?
Die verpligtinge wat saam met jou regte gaan?
Die hoogste wet van Suid Afrika?
Die persoon wat leiding neem oor die land?
Al die reels in 'n samelewing wat deur bevoegde owerhede neergelee is om gedrag in die land te regeleer?
Waar die Grondwet in 1996 onderteken was?
Die term wat gebruik word wanneer mense regverdig behandel word?