This printable crossword puzzle on the topic of US Government & Constitution has 10 clues. Answers range from 3 to 18 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wie is die president van Suid-Afrika?
Hoeveel hoofstukke is daar in die grondwet?
In watter maand is Menseregtedag?
Hoeveel regte is daar in die Universiële Verklaring van Menseregte?
Watter president in het in Suid-Afrika aan bewind gekom tydens die samestelling van die nuwe Grondwet?
Hoeveel miljoen mense het deelgeneem aan die samestelling van die Suid-Afrikaanse Grondwet?
Watter politieke party het aan bewind gekom in 1994?
Wat ondersteun die instansies in hoofstuk 9 van die Grondwet?
Wat is die hoogste wet van Suid-Afrika?
Wie is die huidige Publieke Beskermer van Suid-Afrika?