Ons grondwet Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 11 clues. Answers range from 3 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Watter hof hoor kwessies of geskille oor die grondwet aan?
Ons noem die voorwoord van die grondwet die .........?
Die voorsitter van die konstitusionele hof se .......... is hoofregter
Die aanhef dui aan dat die grondwet daarop gemik is om die ................. van die verlede te erken en aan te spreek
Die beskermers van die grondwet is die .......?
Ons maak die foute van die verlede reg - nou is almal ...... voor die reg.
Hoofstuk 2 bevat die baie belangrike ........... van menseregte.
Hoeveel amptelike tale word in Suid Afrika erken?
Enige optrede in stryd met die grondwet is .........
Die grondwet proklameer hierdie twee nasionale simbole - die een klink en die ander wapper
As twee partye ...... kry, kan hulle dit in die hof gaan besleg.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Menseregte

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword

Afrikaans Graad 6

Word Search

Blokkiesraaisel

Crossword

Drama elemente

Crossword