Menseregte Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 14 clues. Answers range from 4 to 18 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

'n groep wette wat se hoe mense mekaar moet behandel
Wat wil die Suid-Afrikaanse Grondwet bevorder?
Wat word daardeur erken?
Wat word deur die Grondwet ondersteun?
Op wie is die Handves van Regte van toepassing?
Wie beskerm die regte van die landsburgers?
Die Konstitusionele Hof se ____________ is bindend bo enige ander wet.
Almal is __________________ voor die wet
Daar mag nie teen 'n ander gediskrimineer word op grond van ______ nie.
Elkeen het die reg op 'n ___________.
Elke volwasse burger het die reg om te _______________.
Elke kind het die reg op 'n ______________ vanaf geboorte.
Elke kind het die reg om beskerm te word teen ___________.
Elke kind het die reg op basiese ______________.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

menseregte

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword