This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 7 to 18 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Alle Suid-Afrikaners het die reg om nie teen diskrimineer te word nie ongeag hul ras, geslag of geloof ens.
Om nie sonder jou ingeligte toestemming aan mediese of wetenskaplike eksperimente onderwerp te word nie.
Elkeen het die reg dat hul eiendom nie deursoek word nie.
Die reg op akademiese vryheid en vryheid van wetenskaplike navorsing.
Wat mag van geen burger ontneem word nie?
Elke werker het die reg om ʼn vakbond te stig en daarby aan te sluit.
Die reg om besoedeling en ekologiese agteruitgang te voorkom.
Wie het die reg op op ʼn naam en nasionaliteit vanaf geboorte?
Wat mag slegs ingevolge ʼn Parlementswet verklaar word?
Wat is die hoogste wet van ons land?