Die "regte" regte. Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 11 clues. Answers range from 7 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die reg op … beteken dat daar nie teen mense gediskrimineer mag word a.g.v. ras, geslag of kultuur nie.
Die reg op lewe stel dat niemand jou mag … nie.
Die reg op privaatheid beteken dat niemand jou besittings mag deursoek sonder ‘n … nie.
… word nie toegelaat nie. Jy mag nie deur iemand besit word en vir hulle werk teen jou eie wil en sonder betaling nie.
Vryheid van … beteken dat enigiemand hul opinie kan lewer sonder om ander se regte te skend.
Almal het die reg tot ‘n … omgewing.
Die … van regte.
Jou … mag nie weggeneem word nie. Jy sal altyd behoort aan ‘n land.
Slegs op sekere voorwaardes, mag jou … deur die regering van jou afgevat word.
Kinders onder 18 het die reg tot ‘n …
Vanaf Gr R-9 mag kinders nie weerhou word van … nie.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Menseregte

Crossword

menseregte

Crossword

Mense Regte

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword

Menseregte

Crossword

MENSEREGTE

Crossword