This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 4 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Mans en vrouens moet dieselfde aantal bedrag betaal word as hul dieselfde soort werk doen. Ons het die reg tot ………………………
Die Munisipaliteit moet seker maak dat die dromme weekliks uitgegooi is van is die gemeenskappe. Ons het die reg tot ‘n ……………………… omgewing wat nie gevaarlik is nie.
Ons is nie veronderstel om bang te voel as ons rond loop in die dorp of stad nie. Ons het die reg tot vryheid van …………………….
Ek mag opstaan en praat oor hoe ek voel oor sekere situasies of probleme. Ek het die reg tot ………
Ons moet mediese behandeling kry as dit nodig is. Ons het die reg tot ……………….
Die polisie mag nie my huis ondersoek sonder ‘n lasbrief nie. Ek het die reg tot ………………………………
Niemand mag vir my verbied om ‘n sekere geloof te beoefen nie.Ek het die reg tot vryheid van geloof,…………………. En mening.
Ons riviere en damme moet skoon wees en vry wees van enige afvalprodukte. Ons het die reg skoon …………….. en voedsel.
Daar mag nie moord gepleeg word nie. Almal het die reg tot ………….
Ek mag deel vorm van enige party van my keuse. Ek het die reg tot ……….. ………………… en politieke affiliasie.