This printable crossword puzzle on the topic of World Geography has 15 clues. Answers range from 4 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Vrystaat is die _______ grootste provinsie in Suid-Afrika
________ is een van die hoofstede in Vrystaat
Vrystaat le in die hart van ________
Vrystaat se _______ is sesotho
90% van Suid-Afrika se _______ produksie Kom van Vrystaat
Vrystaat het die _______ laagste bevolking
Altesaam 16 _______ is steeds in die Vrystaat aktief
________ se Sasolburg-steenkoolvelde is in die derde plek in Suid-Afrika
Die 'Golden Gate Park' is 'n _______ aantrekkingskrag
Vrystaat het 4 myne wat __________ vervaardig
________ is die hartjie van goue myne
_______ word in die Wes-Vrystaat geproduseer
Die ________ se Vrystaat is oorspronklik Oranje-Vrystaat genoem
Die provinsie produseer 2/3 van Suid-Afrika _______ en mielies
Bloemfontein is die ________ grootste stad in Suid-Afrika